deurdie mikke 2008
Gisteraand op Fiesta gesien. Was hul klankopname net power of was dit hoe die konsert was. Groot verskil tussen 2007 en 2008 se konsert wat betref die mense se deelname. En waar is ons afrikaanse sangers se nuwe liedjies? Dit is mos 'n gulde geleentheid vir 'n bekendstelling van 'n nuwe een.Klaar gekla!<>Baie nice website!! |
||
Lianie May
Hoef ek nog meer te se, hoekom het julle nog niks van haar nie asb!! |
||
Mampoer Bar
Ek wil net vir al die Afrikaners in Parklands (Kaapstad) vertel van die Mampoer Bar - EG AFRIKAANSE PUB in Parklands Main Road. Julle sal nie teleurgestel wees nie! En hopelik kan hierdie Vrystaatse meisie 'n BOERSEUN ontmoet in so plek. Die ou Kaap is maar dun-gesaai met die AFRIKAANSE jols! |
||
Jou Kassie
Hi daar julle, het net gewonder of jul nie kan hoor by die skrywer van binnelanders of hul nie dalk 'n dvd reeks wil maak vir ons suid-afrikaners aan die buite kant nie asb ons mis die program vreeslik!!!!!<><>Dankie vir jul fantastiese webblad |
||
Lianie May
Ek wil baie graag 'n CD van Lianie bekom. Alhoewel haar site aandui dat ek op "Jou Taal' kan bestel, bied julle dit nie aan nie. Was vandag in die winkels en hulle weet nie eers van haar nie. Help my asb!!<><>Groete<><>Johann |
||
Belowend
Vandag 'n kar gesien met julle logo en website en moes kom kyk. Grafiese ontwep en die idee agter die idee is "Spot On" maar was teleurgesteld dat nog baie nie daar is nie. En wat baie verwarring veroorsaak het is die poppie met haar pragtige lyfie in SJOE klere aan die linkerkant - dog ek is dalk op verkeerde webtuiste. Wat is die relevansie van haar daar buiten dat sy nie na Britney luister nie............?<>Slotsom : Julle het iets beet en ek kan nie wag dat alles geolie is en die masjien hardloop nie....<>Estelle de Beer |
||
Teleurgesteld
Maatjies ek sal verkies dat julle so spoedig moontlik julle data basis verbreet. Julle het n baie goeie idee met julle blad, maar ek is baie teleurgesteld.dit is die eerste keer wat ek op die blad ingaan en ek kry nie waarna ek soek nie. Ek sou voorstel julle stop julle bemarking todat julle iets het om n man te bied. Ek is n voorstaander van Afr maar ek kan nie die nut daarvan sien om n ding half te doen nie. |
||
Julle saait skop gat
Baie bly iemand neem die inisiatief om so 'n site op te sit. Maak my 'n TROTSER Afrikahahaner!! Philip de Villiers |
||
Lizanne Swanepoel "ek laaik dit"
Ek laaik die website ek love die dekor maar soos die res sê hier is nog min maar ek glo die gaan 'n gatskop webtuiste wees.Afrikaans skopgat!!! Groete Lizanne |
||
Foto's
Sal julle nie meer foto's op die webtuiste plaas nie?<>Soos wanneer julle 'n fees bywoon, produkte, advertensies en vele meer!!! |
||
Goeie site!
Dagse!<><>Wil net se dankie vir 'n cool site. Nog bietjie leeg, en kort nog baie werk, maar 'n baie cool idee met baie potensiaal. Hoop om nog meer te sien.<><>Jaco |
||
Meer spoed
Hi almal,<><>Wil net dankie sê aan Uhrsula, Zalizna en Petra vir julle positiewe terugvoering, en dan wil ek sê hou goeie moed, die kreatiewe rekenaargeletterde mense is besig om hard te werk aan die konstruksie van JOU TAAL! <><>Jou Taal Groete<>Rolinda |
||
Stunning site die
Hi! <>Ek dink ook dit sal nice wees as daar 'n gesels hoekie vir ons afrikaners kan wees maar veder is hierdie 'n nice en lekker site! Rock on !!! <>Groete Zalizna |
||
Dit vat soooooooooo lank
Ek is gaande oor die website en die idee daar agter, maar wanneer gaan daar bietjie meer te sien en te doen wees op die site? |
||
hallo daar
Dis ñ lekker webwerf die..dis net jammer dit vat maande voor Jou kassie, Lees hoekie ens beskikbaar is. Hoe lank moet mens nou nog wag??? Probeer miskien met meer spoed. <>Petra |
||
Voorwaardes op webwerf
Hi Dirk, <><>Wil net laat weet dat ons so gou as moontlik die voorwaardes in afrikaans gaan hê! Dit is oorspronklik in engels geskryf vir ons trots Suid-Afrikaanse vriende oorsee wat net engels verstaan, sodat hul ook deel kan wees van Jou Taal!<>Groetnis |
||
Voorwaardes op webwerf
Ai dis lekker om jou taal webwerf te hê, maar ek sal graag die voorwaardes in afrikaans in die werf wil sien.<><>Vir die kakies hou maar 'n opsie oop vir 'n engelse voorwaardes, maar die hooftaal moet darem in afrikaans wees. <><>Dis lekker om afrikaans te wees.<>Weskusgroete<><>Dirk |
||
Afrikaans
Haai, wil net sê dis 'n lekker webwerf die!<>Ek is Engels groot gemaak maar Afrikaans getrou en kinders groot gemaak in Afrikaans. Afrikaans Rock!!<>Ek is so trots om 'n Afrikaner te wees! Ons het die mooiste taal! Wanneer sluit Mnr Afrikaans, Steve Hofmeyr by julle aan? Ons, Afrikaans sal en moet seevier!! |
||
Hey Almal!!
Wil net se dat hierdie site super cool is! en kan julle nie asseblief vir al die afrikaanse proudly South Africans `n geselshoekie verskaf nie??? :) - VD |
||
Gunsie
Broers, dierdie site is BEVANGE. Dis die beste plek vir afrikaaners vir watokal hulle wil kry, maar ek sien niks Theuns Jordaan tunes nie. Kyk bietjie of julle hom vir my kan kry. Thanx |
||
Fish en die Sky Pilots
Ek het onlangs op 'n groep met die naam van "fish en die sky pilots", het ook op hulle website af gekom. Ek het gesien hulle speel weer die 31ste Mei by Keg & Leopard in Montana, PTA. Ek gaan verseker weer kyk. Ek persoonlik dink hierdie ouens gaan ver gaan met hulle musiek, dit is heeltemal iets buite die ordinere en in 'n klas van hulle eie. Gaan kyk asb na die website en laat weet my of julle daarvan hou of nie, sodat ek kan weet of my musiek smaak reg is. Groete |
||
Jou Taal
<>Stunning website<>Chantelle |
||
deur die mikke-01/05/07
Hi<><>Ek wil net uitvind of daar nog foto`s is van BOK hulle saam met kinders op Loftus die 1ste Mei 07. Ek soek foto`s van my kinders saam almal en al wat ek kan sien is die eerste bladsy saam met Mej Storm. Laat weet asb, dankie<>Andre+Dawn |
||
Ons Kiekies is bewyse!
Hi Almal! Ons wou julle net laat weet dat ons wel Vrydag die nuwe foto afdeling klaar gemaak het en dat ons hom vandag gaan begin laai met fotos, na die naweek se opskoppe. So dis dan veilig om te se dat die fotos binne die volgende dag of twee hier vir al die lede beskikbaar sal wees. Dankie vir julle geduld! |
||
Ons soek foto`s
Haai <>Wil net graag weet wanneer die foto`s beskikbaar sal wees.Daar is gse van die 18de af ,maar daar is niks |
||
Deurdiemikke konsert
HI<><>Wil net weet waar gaan sien ons die foto's van die deurdiemikke konsert |
||
Deuriemikke Fotos
Wanneer kry ons die Foto's? |
||
Klein versoekie
Hi Julle,ek wil ook graag soos die ander weet wanneer sien ons die fotos, my oomblikkie in die son saam die "sterre" wil ek graag sien. En die chatroom, groot ASB!!<>Mag die Bulle more wen!! |
||
Jou Taal is ons almal se taal
Ek wil net dankie se dat iemand vir ons 'n so 'n website gee, dit is great. Dit is hoog tyd dat ons so 'n eie wereld kan kry. Dankie vir Sean en Christina vir die blink idee en ek weet en glo dit gaan great wees. |
||
Maak hom huil bokkie!!
Die site is uitstekind maar wat dit perfeck sal maak is as Julle dalk asab net n Video Hokkie kan in bring en n chatroom reg langs dit sodat ons afrikaners kan lekka gesels en op die selde tyd ons gunsteling kunstenaars te sien sing! |
||
Hello alle Suid-Afrikaanse mense!!!
Ek dink die site is befk! Wil net vra, kan julle nie dalk vir ons mense `n geselshoekie maak nie?! Sal wonderlik wees! -VD |
||
Inniemikke
WAAR IS DIE PHOTO"S?<><>Help asb. |
||
My MOEDERTAAL is tops!!!!
Baie dnkie vir hierdie puik site.......ek glo almal wt ware Afrikaners is sal dit geniet en waardeer. Baie geuk met hierdie wonderlike en reuse inisiatief wat julle geneem het om hierdie site vir ons Afrikaners moontlik te maak. |
||
Hallo julle
Die deuriemikke was great!! Dit was my eerste keer op 'n rugbystadion-wat 'n fees!! Gaan julle dalk later na 'n "chatroom" kyk vir ons lot afrikaners wat met mekaar wil gesels? |
||
!!!!FOTOS BINNEKORT BESKIKBAAR!!!!
Hallo almal!! Is bly julle is so opgewonde soos ons!! Die foto's gaan nog in volgende week beskikbaar wees so kyk uit daarvoor!! |
||
Gesels -kamer! verseker!!!
Verseker gaan daar n gesels kamer wees,hou dop! Hier kom n ding!! |
||
deur die mikke show
more more<>baie geluk met die nice idee en site.<>waar is die fotos van jou taal se stalletjie en gaste? |
||
Deuriemikke Musiek fees & webtuiste
Die webtuiste is klaar een van die bestes! hou dit so.Sien uit om meer informasie daarop te sien.<>Wil net dankie sê vir die organiseerdes van die Deuriemikke Fees, was verbaas gewees om 22 000+ Afrikaansetaalbewonderaars bymekaar te sien wat op Loftus na die room van Afrikaanse musiek kunstenaars kom luister het. Jammer ons moet dalk n jaar wag voordat ons dit weer op Loftus kan beleef. |
||
Webwerf is Koel!
Treffende webwerf met uitstekende inhoud. 'n Besliste Wenner vir Afrikaans. |
||
Joutaal
Die site is net wat ons lankal nodig gehad het. Dankie Sean en jou span. Ek het geweet iemand sal daaraan dink sodat ons in ons taal kan kominikeer. Die site se uitleg is biae mooi. |
||
n site met oneindige potensiaal
baie opgewonde oor n site wat n verskil gaan maak.<>Dankie!! |
||
hi
Fantasties dat daar 'n site vir ons ontwerp is, hy moet nou net begin werk vir ons. |
||
Groovy Site!!!
Kry vir ons "KOBUS!" |
||
Lekker!
Wat 'n cool site! |
||
JOU TAAL IS MY TAAL!
Dis 'n trotse plesier om deel te wees van JOU TAAL! |
||
Be***te site!
Ek is sommer weer trots om Afrikaans tewees. Dit maak my hart bly om tesien dat daar nog mense is wat soveel doen vir afrikaans! Hierdie website wys dat afrikaans baie "cool" is! Dankie julle! Baie Mooi! |
||
Afrikaans is Tops!
Trots om so webtuiste te ondersteun! en hou julle dop vir al die produkte wat julle hier gaan bekend stel |
||
ek stem saam
jip jip. de la rey |
||
Beste Afrikaanse "site"
Wat kan ek se: AFRIKAANS IS BAAS! |












